Die kuierstoep > Kom kuier saam
O die donkie...
PM:
:sign10: O liewe tyd, lag ek nou so dat die ape skoon op vlug slaan! :sign10:
Haaaafieee, haaaaafieee! Haaa-uuhh haaaa-uuhh haaaa haa en daars sy battery pap! :sign10:
Haai ooee, ek wou net in 'n diepe depressie stort toe ek geen opvangs het nie, die ape verwoes alles en ek sit so alleen, tot my skaduwee het my verlaat! Toe lees ek ... niemand kan so dom wees nie, en woerts, daar skyn die son bulderend.
Dankie Naas, jy het my dag gemaak! :love7:
Naas:
Haaphie! Haaaaaphie! Waaaphie Haaaphie?
SUG {Wil maar net se ore wat ek geleen het teruggee}
Haaaaaaaaaphie Haa... Ha...
H
a
a
ph
i
e
e
e
!
:icon_bigsmurf:
PM:
O Naas! Ek en Hannes het al pret gehad vanaand met jou haaslip donkie!
Die arme ou "stretch" hom stukkend omdat sy span nog nie opgedaag het na die lang naweek nie en sy agt dae agter is nou tien dae agter skedule en ons is nog net tien dae hier! :icon_biggrin:
(Nee, nou lieg ek, dit is al twee maande :icon_biggrin: ) Sak Sarel!
Gelukkig is hier 'n paar donkies wat (o nee, ek bedoel dit nou nie op jou nie! :icon_biggrin: ) wat die lewe vir ons aanvaarbaar maak!
Lief jou matertjie! Met 'n passie! :love7:
Naas:
Ooo!
Diiieeeee!
Donkie is 'n wonnerlike ding.
Hy staan voor die stoep
om vir hasie te roep
O die donkie is wonnerlike ding
Ooo!
Diiieeeee!
Donkie is 'n wonnerlike ding.
Hy't die ore geleen
en wil dit nou teruggeeeee
O die donkie is 'n wonnerlike ding
Ooo!
Diiieeeee!
Hasie is 'n wonnerlike ding.
hy't sy ore uitgeleen
hoor nie die donkie se geween
O die hasie is 'n wonnerlike ding
Ooo!
Diiieeeee!
Padda is 'n wonnerlike ding.
Hy speel aspaaitjie in die hoek
Sodat Hannes hom moet soek
Ooo!
Diiieeeee!
Padda is 'n wonnerlike ding.
Ooo!
Diiieeeee!
Bosdiertjies is 'n wonnerlike goed.
:icon_bigsmurf:
PM:
:sign10: Naas, jy is ook 'n wonderlike ding! :toothy4: Ek sien al hoe lag Hannes as hy hierdie gaan lees. Dankie matertjie, die bos is nou nie meer so eensaam nie. :love7:
Navigation
[0] Message Index
[#] Next page
[*] Previous page
Go to full version