Die kuierstoep > Kom kuier saam
O die donkie...
PM:
Ek en Hannes het mekaar net een kyk gegee en kliphard uitgebars van die lag toe ons hier op die plaas aankom en ons hoor Uggg Naaaaas! Uggg Naaaaaas! Roep die donkie vir Naas!
Wens jy was hier matertjie. :love7:
Ah Willa:
:wav:
Assie:
Lees ek nou vanoggend hier oor besoeker se skouer en kan aan nog paar donkie verse dink wat ons op die plaas gesing het maar sa liewerste swyg. Hier is perplaks net 'n prediker of twee wat besoek aflĂȘ.
:mumum:
Meraai vannie Baai:
Ja nee. Sal moet in onse spore trap as die hordes hierheen stroom om te kom saamskryf :angel4:
PM:
O hallie ha, dit was baie eensame dae daardie en ek is so dankbaar dat julle dit vir my draaglik gemaak het.
Navigation
[0] Message Index
[#] Next page
[*] Previous page
Go to full version