Die Klaskamer > Taalhulp

Die gebruik van leestekens in gedigte

<< < (3/3)

PM:
Oksimoron – ok-si-mo’ron - Stylfiguur waarby twee teengestelde begrippe met mekaar verbind word.
Onnosele slimkop
Arme ryke
Dit is ou nuus.
Siende blind.
ʼn Oop geheim.

As jy "home" klik en jy "soek" bo in die soekhoek, dan kry jy al die onderwerpe waaroor daar gesels is op die forum.
Tik oksimoron in en kyk wat is daar nog.  Raaitjie het ook iets daaroor geskryf. 

PM:
So het ons lekker saam gewoeker.  Sien julle kans vir 'n boek drie?

Navigation

[0] Message Index

[*] Previous page

Go to full version