• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Re: Boek 2 bespreking

Started by Angelica, March 25, 2012, 09:52:47 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Al die werk wat in boek 2 kom moet ook in julle eie plekkies wees.  Dit is vir my makliker om naslaanwerk te doen daar in julle eie plekkies. 
Om te weet is om te verstaan.

Ah Willa

alles innie hak

hoeveel mense neem al deel??
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

PM

Jammer ek antwoord nou eers.  Ons was nog al die tyd sonder krag!
Daar is al tienstuks wat plek bespreek het. Die gedigstukture sal seker weer so dertig veertig bladsye beslaan en 'n paar ander skrywers het gevra vir plek.  Julle kry voorkeur.
Om te weet is om te verstaan.

Ah Willa

Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w