Die Klaskamer > Taalhulp

Leer speel-speel jou idiome

(1/2) > >>

Meraai vannie Baai:
Besoek hierdie skakel as jy meer inligting wil verkry:
http://www.idiogames.co.za/index.php?id=74

* 'n Uitmuntende wyse waarop ons ryk idiomeskat op ‘n prettige manier by ons kinders tuisgebring word. Terselfdertyd sal dit sorg vir ure se vermaak in vriendekringe en gesinne.”
 
Marlene, Afrikaans onderwyseres

“Idio het dit reggekry om ‘n afdeling in Afrikaans wat vir die tipiese leerling normaalweg ‘n pyn is om te leer, so lekker te maak dat ‘n mens nie eers besef hoe baie jy leer tussendeur al die lag en pret nie. Idio is definitief vir enigiemand wat uitgehonger is vir ‘fun’!”
 
Matthys, leerder

Fransi:
Dit klink regtig na 'n baie lekker speletjie. :-)

PM:
Ek dink leerlinge sal gou en maklik leer. 

Assie:
Die titel werk nie in SA nie. Moes eerder lees:
"Leer die idiote steel steel!"

 :mumum:

Naas:
Ek wil nou nie persoonlik raak nie maar daai antie met die kopdoek op is darem maar aspris lelik.

 :icon_bigsmurf:

Navigation

[0] Message Index

[#] Next page

Go to full version