Author Topic: Sop is in die sop sonder sop so hier is een van Willa se kombuis :-)  (Read 3930 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Ah Willa

  • Administrator
  • Melkbaard
  • Posts: 1312
  • Gender: Female
  • Jou glimlag kan 'n lewe red - smile!
    • Ah,Willa!
Dit kan ook as voorreg bedien word - of die hoofmal met heerlik tuisgebagte vars brood en botter ......  :coffee2:

1 blikkie coconut milk
1 cup a soup - Potato and Leek flavor - of white onion
4 groot artapels geskil en in blokkies gesny
na smaak : vars danja, sout, kerrie en bietjie borrie vir n mooi kleur.

Kook artapels sag en mash
voeg coconut by
vul die coconut blikkie met water x 3
voeg cup a soup by (los dit maar eers in 'n koppietjie op)

en siedaar ... binne 20/30 minute 'n heerlike bord sop!

lekker smul
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: Sop is in die sop sonder sop so hier is een van Willa se kombuis :-)
« Reply #1 on: February 20, 2012, 07:15:52 AM »
Dit klink maklik en heerlik.  Sal dit beslis probeer.  Dankie Wils.
Om te weet is om te verstaan.