• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

14/2/12

Started by Naas, February 14, 2012, 09:06:06 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Hier onder lyk dit soos nagmaal op kerkplein.  'n Verliefde-volksontploffing!
Lekker slaap almal.  :wave:
Om te weet is om te verstaan.

Chichi

Is dit dan nou my beurt om met myself te gesels??? hehe ek het 'n AWESOME valenteinsdaggie gehad!
*The one and only AWESOME-EST


Meraai vannie Baai

#17
Hehehehehheheheheheh ... hahahahahahahaahah ..... gegegegegegegegeg.... As ek nou geweet het hier was iemand so kreatieflik-siel-alleen het ek kom inloer maar toe wag ek mos ewe geduldig oppie blommetjies wat nooit gekom het nie  :icon_bigsmurf: . Sien iemand het darem lekker vaaltyntjie gehad  :toothy4:

Angelica

#18
Ffffff.... nogal Valentyns.
Iemand wens my 'n dag met baie drukkies en soentjies en wyntjies en blommetjies en anner dinge, maar ek wag op die 15e nog steeds.
Miskien moet ek maar aanvaar daardie dae is verby.
Ouderdom is 'n ....
Maar ek hoop julle klomp het 'n lekker dag gehad.
Chichi, moet ons nou nie hier jaloers maak nie.
Groot ding is met my, ek sal nie weet of ek moet huil of tjank as ek 'n Valentine moet he nie.  Wat sal ek met die outjie doen?
Naas, weet jy wat se hulle van mense wat met hulself praat, hm?
elle

PM

Ek het al gehoor jy mag met jouself praat, maar as jy jouself antwoord is daar groot fout.   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.

Naas

Ek het vir my gese hy moet liewerste stilbly maar daar was niemand anders om mee te praat nie. Moet se die gesprek was maar eensydig wand daai ou is vol draadwerk. Wil altyd die laaste woord spreek.


:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.