• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Heerlike frikkadelle

Started by PM, May 04, 2011, 10:15:55 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Kyk nou net hierdie kleinnoot tussen die frikkedelle!   :sign10:  Dit is wat ons forum so kosbaar maak.  Jy kry altyd baie meer as waarop jy gereken het.   :hello2:
Om te weet is om te verstaan.

PM

Dit laat my ook dink aan die ou wat sy tand op 'n stuk wors op 'n twee karaat diamant stukkend gebyt het.  Wat 'n plesier!
Om te weet is om te verstaan.

PM

Gou weer kom kers aansteek by die frikkies.  Lief dit.
Om te weet is om te verstaan.

PM

Ek het nou sommer so oor my eie skouer gelees toe ek die frikkieresep kom haal het.  Lekker gelag en nou gou lekker frikkies maak en lekker eet.  Lief vir julle.
Om te weet is om te verstaan.

PM

Hierdie plasing is 10 jaar terug gedoen.   :read2:
Om te weet is om te verstaan.

Antjie Patat

Ek lief lekker growwe, groot frikkadelle wat nie droog is nie.
Ek kan dit daagliks eet....

PM

My manlief vrek oor 'n frikkadel.  My lieflings kos is sop.  Enige sop.  Ek moet dit net self kook met baie speserye en kruie en murg en bacon, nie spek nie, dit hoort by die dik boontjiesop.  Murgbene met baie vleis of 'n heel hoender!  Lekker!
Om te weet is om te verstaan.

PM

Soek ek na 'n ander resep en daar kom ek op hierdie resep van my af.  Woord vir woord, opgeraap deur iemand anders.
Ek hoop hulle geniet dit soos ons.   :love7:
Om te weet is om te verstaan.