• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Sôkkele helle!

Started by PM, May 03, 2011, 04:36:17 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Chichi

Dit klink baie oulik, ons het ook so neighboorhood watch thingy, maar dit is van die polisie se kant af gereël en so aan!
*The one and only AWESOME-EST


Fransi

 :hello:

Ek moes nou net die volgende kom deel: Ons het so 'n ruk terug by my Sussie en my Ma (sy vlieg Saterdag weer- nou na Quatar- of soiets) gaan kuier. Die ry-oggend het ons die Spur se ontbyt-special gaan probeer en die motor reg voor ons in die parkeer-area se nommerplaat het die volgende waarskuwing opgehad: "Protected by witchcraft."
Ek giggel sommer weer, maar terselfdertyd glo ek dit is 'n goeie afskrikmiddel.  :icon_biggrin:

PM

 :sign10:  Ja sowaar, dit kan ook goed werk.  Miskien moet ek vir Tweety, my broodblikkie 'n nuwe naam kry: "Tokkelosh".   :toothy4:
Om te weet is om te verstaan.