Die Biblioteek > Karel Grootlieg se ware verhale
Goue Vlerke
PM:
Ek het natuurlik gehoop dat hy sy verhale in die Afrikaanse Forum se uitgif gaan plaas, maar natuurlik, as hy dit op sy eie doen :notworthy: en dan staan ek ook in 'n ry om 'n kopie of twee te koop. Dit sal 'n pragtige geskenk uitmaak. :read:
Trapsoetjie:
:icon_biggrin: O nee wag, ek weet nie of hy 'n boek skryf nie :dontknow: maar ek hoop so of dit nou op eie is of nie. Ek hoop net hy doen dit, dit sal 'n groot treffer wees. :icon_biggrin:
:angel12:
PS kan nie wag vir ons kuiertjie nie.
PM:
Naas!!!!!!!!, gaan jy 'n boek op jou eie uitgee!!!!!!!!!!!
Hou daar Sustertjie, een van die mooi dae! :icon_biggrin: Ek sal laat weet, maar dit is nie meer vêr nie.
Naas:
Die boek le klaar by Crink. Geproeflees, voorblad en als. Maar die nuwe stories hier is nie daarin nie.
:icon_bigsmurf:
PM:
Gaaf! :read: :hello2: Jy meen ons boek het ook 'n kansie om van jou ware verhale te smaak?
Navigation
[0] Message Index
[#] Next page
[*] Previous page
Go to full version