Die Biblioteek > Karel Grootlieg se ware verhale
Goue Vlerke
Meraai vannie Baai:
:icon_salut: :notworthy: Sien ek nou daar is grooooooot ABC dis vir ons beskikbaar wees. Hoe lank voor ons kan sien Naas??
Naas:
Crink is besig met 'n vernuwing van hul besigheid. Ek wag maar geduldig.
:icon_bigsmurf:
PM:
Het jou boek net geskryf of prente of foto's in Naas?
Naas:
Niks prentjies nie.
:icon_bigsmurf:
PM:
Ek weet jy het al vir my van Crink vertel maar ek kon daar geen kop of stert van uitmaak nie. Dalk kan jy weer die inligting gee.
Navigation
[0] Message Index
[#] Next page
[*] Previous page
Go to full version