Digkuns > Digterminologie

Metrum en versvoete.

<< < (2/4) > >>

Meraai vannie Baai:
Ek het belowe ek sal stil-stil gaan oefen/opsom

:notworthy:
'Die Metrum Konserto'
©
♫DUM-DUM♫
Die koor sing langsaam - Spondee!

♫da DUM♫
Terwyl die gehoor verspot skreeu - Jambe!

♫da-da♫
Sussies en boeties gil saam - Pyrric!

♫Dum-da-da♫
Tienertjies kom blosende met 'Daktiel'
 
♫DUM-da♫
Toe's dit die peetma's en -pa's se beurt met hul' Trogee!

♫DUM-da-DUM♫
Ooms en tantes - vol rumatiek - kug klaerig: Amphimacer!

♫DUM-da-da-DUM♫
Een of twee geletterdes, dogmatiseer: "Choriamb"

♫da-da-DUM♫
Ons dirigent ('n immigrant) wys toe gou, hier - is die Anapes!

♫da-DUM-da♫
Vergewe die ouma's en oupa's - wat gapende belewe -  dit was 'n Amfribrag!

:book1: :bootyshake:
(meraai en pm agter die versvoete)

PM:
Pragtig Raaitjie!  Waar sal ons hierdie soort inligting in die boek plaas?  Digtershulp?  Digterminologie?  Enige ander voorstel?

Meraai vannie Baai:
Woordbeitels??

PM:
No 50 is woordbeiteltjies.   

Meraai vannie Baai:
Al ons opvoedkundige inligtingsvoorbeelde is nou by no 50 as Woordbeiteltjies en Slypstene vir die digter bymekaar. Maak dit makliker vir jou om 'n keuse te kan maak van wat jy graag in die  :book1: wil plaas mater  :notworthy:

Navigation

[0] Message Index

[#] Next page

[*] Previous page

Go to full version