• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Die hoof het die hoof in sy kantoor ingeroep

Started by PM, October 14, 2011, 08:23:30 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

"Lock down" beteken nie jy mag nie op jou rekenaar werk nie.   :crybaby2:
Om te weet is om te verstaan.

adele

hallo lief PM, jammer jy was olik, mag jy nou baaaie beter voel. en sowaar, my skoottoppie by name Kiewiet, wil nie lock down nie .... :toothy4:
adéle  :grommit:

PM

Ag dankie tog my lief vriendin.  'n Groot hoera vir Kiewiet.   :hello2:
Hier by ons is dit maar stillerig.  Jammer vir die ouens wat nie besef hoe ernstig die "kroonvirus" is nie.  Hoe weier jy  besoekers wat uit die goedheid van hul harte 'n draai kom maak om te verseker dat dit goed gaan met jou?  :dontknow:
Om te weet is om te verstaan.