Die Biblioteek > Liedjies uit die oude doos

Weermagliedjies

(1/2) > >>

Naas:
Dalk sal ou weermagliedjies ook hier inpas. As dienspligtiges het ons nogal baie gesing. Uit die aard van die saak nie altyd baie skoon nie...

Die army se... (op die Padda se wysie)

Die army se kos is kwaliteit Aham!  (3X)
Die wurms loer by die koolkoppe uit Aham aham aham

Die army se boots is kwaliteit Aham   (3X)
Jou tone loer by die sole uit Aham aham aham

Die army se jeeps is kwaliteit Aham   (3X)
As die baas inspring spring die enjin uit Aham aham aham

Die army se sop is kwaliteit Aham   (3X)
As jy drink kots jy jou longe uit Aham aham aham

Die army se girls is kwaliteit Aham   (3X)
Hul vry en kap dit die heelnag uit Aham aham aham

Die army laaities is kwaliteit Aham   (3X)
As ons gaan veg gaan die terries skyt Aham aham aham.

Our Sargent Major.

Our Sargent Major jump from seventy thousend feet (3X)
And he ain't gonna jump no moooore

Glory, glory what a hel of a way to die (3)
And he ain't gonna jump no moooore

They scratch him from the target with a piece of two by four (3)
And he ain't gonna jump no moooore

Glory, glory what a hel of a way to die (3)
And he ain't gonna jump no moooore






 :icon_bigsmurf:

Meraai vannie Baai:
Ag liewe aardetjie ek het GANIET in oorgawe!! Kliphard saamgesing  :notworthy: :love7: :icon_salut:

PM:
Dankie vir die deel Naas, dit was lekker om saam te sing.  Is daar nog?

Naas:
Die ou grysmassa tussen die klankhorings se vertakkings is al so baie dat die woorde verdwaal in die gange.
As hulle ontmoet sal ek hulle kom voorstel.






 :icon_bigsmurf:

Naas:
Hitler, had only one left ball.
Himler, had two but very small
Gimler are very simler
but poor old Goball had no ball at all.

ta taaaa ta ra te tatata
Ta tera, ta tera, ta taaaaa




 :icon_bigsmurf:

Navigation

[0] Message Index

[#] Next page

Go to full version