• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

girls jag

Started by Lox, October 04, 2011, 06:53:28 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Lox

 A 70-year old man asks his wife:

"Do you feel sad when you see me running after young girls?"



Wife replied, "No, not at all.  Even dogs chase cars they can't drive."
wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

PM

Dis al wat ek nou nodig gehad het voordat ek daai wynbottel gaan jaag!  Gelukkig het dit nie bene nie.   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Hahahahahahaah!! Dankie van my kant af ook Stoffeltjie.  :toothy4:

Lox

ek sien nou eers agterna as mens die woorde van die opskrif omdraai.......
wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

PM

Jaag girls!  Skerp Lox.   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.

Chichi

hehehehe ai ek wil ook wyn he
*The one and only AWESOME-EST