• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

king

Started by Lox, September 28, 2011, 05:05:07 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Lox

                          Teacher:

Little Johnny, can you tell me the name of 3 great kings who have brought
                happiness and peace into people's lives?


                        Little Johnny answered:

                  Drin-king,  smo-king,  and bon-king.
wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

Chichi

haha ek net twee van daai is goeie konings!
*The one and only AWESOME-EST


Lox

eerste en laaste...ek stem saam
wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

PM

Ek wonder dikwels wie tyd het om sulke grappies uit te dink, of gebeur die maar net.   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Ek  :icon_scratch:  en verwonder my ook altyd aan die oorsprong van grappe. Dit is kreatieflike humor op sy beste en sweef meestal anoniem oor die aardbol!

PM

Sonder hierdie humor sal ons dit nie oorleef nie Raaitjie!   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.