• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

mans soos diere

Started by Lox, September 21, 2011, 06:21:09 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Lox

Dierlike stadiums van mans!!! (10-20 jaar) - bobbejaan - beklou als wat voorkom!! (20 - 30 jaar) - meerkat - spring heeldag vat gat tot gat!!! (30 - 40 jaar) - leeu - vreet alles wat voorkom!!! (40 - 50 jaar) - hond - jaag alles en weet nie wat om te maak as hy dit vang!!! (50 - 60 jaar) - pappegaai - praat net daaroor!!
wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

PM

Wat wo!  My een oupa moes trou op 50 (my tannie is twee jaar jonger as ek) en die ander een is met sy 5de vrou getroud op 82.   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.

Chichi

ek wonder of dit rerig waar is, want dan gaan ek moet begin jonger man vang teen die tyd dat ek 30 is
*The one and only AWESOME-EST


PM

Ek dink my oupa's vertel die ware verhaal.  Wees rustig.  Dit is erg genoeg om een man groot te maak, hoekom wil jy weer voor begin?   :toothy4:  *koes*
Om te weet is om te verstaan.

Chichi

want as jy hom met die hand groot maak weet hy mos waarvan jy hou   :evil6:
*The one and only AWESOME-EST


Lox

is mos lekker om met die hand groot gemaak te word.....
wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

PM

Julle twee is baie skerp vandag.  Skerper as 'n naald se punt!   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.

Chichi

liefie se ek het net altyd een ding op die brein... ek dink nie so nie... dits net daai skerpheid wat deurkom!!
*The one and only AWESOME-EST


Lox

solank dit 'n lekker ding op die brein is.....
wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

Chichi

haha ja natuurlik! sjokolade!!  :icon_biggrin: :icon_biggrin: :icon_biggrin:
*The one and only AWESOME-EST