• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

pa en dogter

Started by Lox, September 21, 2011, 06:17:14 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Lox

Pa pak sy tas vir n besigheids trip. Sy 3 jarige dogtertjie sit op die bed en speel. Sy steek 2 vingertjies uit na hom en roep 'Pappa kyk'. Speels gryp hy haar hand en druk haar 2 vingertjies in sy mond terwyl hy lag en se: 'Ek eet sommer jou vingers op'. Hy gaan toe aan met pak. Hy sien toe sy staar met skok na haar vingertjies en hy vra haar toe wat is fout? Sy antwoord: 'Wa my snot nou?
wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

PM

Ja-nee, dit sal erg vir 'n pa wees, 'n ma sal nie eers omgee nie.   :snorting:
Om te weet is om te verstaan.

Chichi

hehe ek sal my doodlag as ek dit moet sien gebeur!
*The one and only AWESOME-EST


PM

 :icon_biggrin: wa my snot nou!  In pa se magie!   :icon_biggrin:  Weet net nie of dit daar gebly het nie!   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.

Lox

dalk het pa vinnig gehol soos sy maag opruk.....
wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

Chichi

hehe ek weet nie jong.... as ek nou moet dink aan my pa, hy sal seker beitjie geskok wees en dan lekker saam lag!
*The one and only AWESOME-EST