• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

TRIPPE TRAPPE TRONE

Started by adele, June 17, 2011, 09:43:54 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

adele

TRIPPE TRAPPE TRONE

Trippe – trappe – trone,
Varkies hou van bone,
Varkies hou van melk en vlees,
Maar van boontjies nog die mees -
Trippe – trappe – trone.

Trippe – trappe – trone,
Boer sit sonder bone,
Boer sit sy koerant en lees,
En die varkies vier maar fees –
In die suikerbone.

Trippe – trappe – trone,
Afrikaner-sone,
Julle wat wil boere wees
Pas op, of dis klaar met Kees –
Trippe – trappe – trone,
         A. D. Keet

:grommit:
adéle  :grommit:

PM

Dankie vir die aandra Adéle.  Dit is lekker om weer die ou ou "liedjies" te hoor. 
Om te weet is om te verstaan.