• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

kuierkans inni vrystaat

Started by adele, December 27, 2011, 09:08:52 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

adele

wat 'n heerlike dag, reën, reën en nogmaals reën    :toothy4:   en so saam met die strome vreugde kom Hannes en Petra ook hier aan; wat 'n heeerlike kuier en gesels en vertel en koukus en beplan en en en...   
:icon_study:   :book1:    :icon_scratch:    :coffee2:    :occasion14:   
ons land is sooo groot, mens moet oorslaap, kannie in een dag oral aanry nie.
:love7:  dankie julle, ek geniet dit so om julle hier te hê.    :hello2: 
adéle  :grommit:

Angelica

Ek sien wat julle alles doen....  dis koffie en wyn en boekepraatjies en sommer net pure liefde.
Geniet die vriendskap en reen.
elle

adele

   :icon_biggrin:   so waar, wens ons kon almal saamkuier
adéle  :grommit:

Chichi

Dit sal MOS baaaaaaaaaaiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiieeeeeeeeeeeeeeeeeee lekker wees om 'n wyntjie saam julle te drink!
*The one and only AWESOME-EST


Meraai vannie Baai


PM

Dit is voorwaar 'n voorreg.  Baie dankie Adéle vir jou gasvryheid.  Julle weet tog net nie wat mis julle nie!   :bootyshake:

Gelukkig kry ek ook nou en dan 'n beurt.   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.

adele

soek-soek het ek nou deur die forumgange gedwaal opsoek na hierdie plekkie om net weer DANKIE te sê... vir die voorreg om self my bundels by jou te ontvang, dit was so lekker om net te gesels oor als en nog meer.    :love7:   
:grommit:
adéle  :grommit:

PM

Ek seg dit weer.  Dit was ons voorreg en 'n groot plesier.  Baie dankie vir alles en nou wag ons net vir julle kuiertjie!   :love7:

Ons moet net op 'n datum besluit wanneer ons almal bymekaar kan kom en saam kan kuier. 
Om te weet is om te verstaan.