• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

bokvangs

Started by Lox, September 08, 2011, 09:59:30 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Lox

kyk hoe vang die voël 'n bok. 'n Voël is nie 'n ding waarmee mens speel nie. 'n bokkie kan seerkry.

http://s1220.photobucket.com/albums/dd449/Riemelos/?action=view&current=31380-eagle_catches_deer.mp4
wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

PM

Ek het nou 8.ta gekry.  Ek kan e-pos ontvang en stuur en ek kan op die forum inkom, maar die internet se deure is vir my gesluit.  Hulle dienslyn speel vir jou musiek totdat jou foon se battery pap is, maar pure verniet of iemand antwoord.
Ek was by Telkom, hulle kan nie help nie, net die dienslyn se nommer gegee. 
Ai toggie tog, ek kan ook net nie wen nie.  :crybaby2:
Om te weet is om te verstaan.