• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

biblioteek

Started by Lox, August 24, 2011, 03:29:09 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Lox

Blond storm by Biblioteek in en baklei met die ontvangsdame.



Blond: "Hierdie boek is uiters SWAK!  Daar is heeltemal te veel karakters, en geen storielyn. "



Vrou: "O, jy's die een wat ons telefoon boek gevat het!"
wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

PM

So 'n blonde blond!  Ons moet seker vir haar 'n kniebuig maak.  Ek is braaf met dik boeke lees, maar daardie een is ietwat te veel vir my.   :toothy4:
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Ek raak bekommerd want moeder natuur is besig om stadig maar seker van my 'n blond te maak  :crybaby2:

PM

Nou praat jy!  Ek verstaan wat jy sê, want ek weet, want om te weet, is om te verstaan.
Om te weet is om te verstaan.

Chichi

Hey..... ek is 'n blond wat van dik boeke hou....
*The one and only AWESOME-EST


Lox

dik boeke soos telefoon boeke?
wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

Chichi

nee nee  :read2:

maar dik boeke hehe
*The one and only AWESOME-EST