• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Antoniem en Antonomasia

Started by PM, April 08, 2011, 10:25:52 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Antoniem:
'n Woord wat die teenoorgestelde betekenis het. 
Byvoorbeeld:
Hoog  teenoor laag.
Groot – klein
Mooi – lelik

Antonomasia
:
Naamgewing deur 'n tekende besonderheid, dikwels die gebruik van 'n eienaam as 'n soortnaam,  om 'n algemene begrip uit te druk.
Byvoorbeeld:
Iemand wat baie geduldig is word met Job uit die Bybel vergelyk. 
Ons praat van blink klippies as ons na diamante verwys. 
'n Mens moet 'n Salomo wees.  (Baie wys wees.)
Om te weet is om te verstaan.

Naas

En as jou Delmation se naam Strepies is?



:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Meraai vannie Baai

#2
Inbreeding ou Naas. Genetic maladies! Hiehie. Le ek laasnag en dink - dit is NET die naam wat 'n streep weg het. Nie die woefter nie!  :icon_bigsmurf:

PM

Het dit dalk iets te doen met die strepie onder sy maag?   :icon_scratch:
Om te weet is om te verstaan.

Naas

New. Die einde strepe op sy lyf.


:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

PM

Wat is die vroulike vorm van antoniem?   Anoniem.
Antonomasie = antonopasia. 
Om te weet is om te verstaan.