• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Billie se mikroskopiese sagte arogansie

Started by Stof, May 29, 2011, 07:18:53 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Stof

Lepi knor. Vir Billie Hekkies en trawante se hebsug en eiewaan. Lepi se skroefdraad is erg beskadig. Hy bid nou vir genoeg voorsiening om 'n skaflike AppleMac of twee te kan aanskaf wat nie uitgelewer is aan Microskopiese Sagteware arogansie nie. Wie gaan met luis saamstem hieroor?  :BangHead:
Die middernagtelike gerammel van 'n rustelose koppie.  Twee breinselle bots en vreemde goed beland op papier.

Edelsteentjie

'n Apple i-pad het my te beurt geval. Wat 'n plesier!

Jeannedarc

Ongelukkig stem Jeanne D'Arc nie saam met die sagteware debakel nie - sy het nog nie enige newe-effekte ervaar van willie hekkies nie. 'n AppleMac sal ook nie aan Jeanne D'Arc enige voordeel bied nie want sy het nie enige behoefte daaraan nie. Maar dit beteken nie dat Lepi nie so 'n behoefte het aan 'n stelsel wat eksklusief vir grafika uitgedink is. Ek kry nou so die gevoel dat ek hier nog 'n "nie" behoort in te sit maar dan is daar 3 nie-s in die sin???  :icon_study: