• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Black Sam

Started by Bestuur, April 16, 2011, 11:54:08 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Bestuur

Bestuur wil net namens al sy lede vir Black Sam baie hartlik welkom heet.   :hello2:  Dit is nou nie dat bestuur en sy lede altyd almal so in die openbaar welkom heet nie,  maar ons maak graag 'n uitsondering vir uitsonderlike lede.   :notworthy:

Bestuur het nou tien spasies gekoop en dit aan Black Sam toegeken om jou 'n mooi afskop te gee totdat jy genoeg bymekaar gemaak het om verder vir jouself te betaal.  Dalk is hier nog ander lede wat goedgunstelik 'n paar spasies vir jou sal koop,  maar tot dan sal ons sien wat Black Sam op die tafel kom lĂȘ. 

Bestuur en sy lede hoop dat Black Sam baie leerstof hier op die forum kry en dat Black Sam mooi die Afrikaans onder die knie sal kry.

Hartlike groete,
Bestuur en sy lede.


PM

Baie welkom Black Sam.  Ek sien jy het al jou eerste spasie gebruik.  Mooi so,  hou so aan.
Om te weet is om te verstaan.

bloubefoeterd

Black Sam. Is dit kode vir Blixem?

Black Sam

Nou Black Sam hy bang die blou baas wil hom blixim?

PM

Dit is 'n goeie ding dat Black Sam hier aangesluit het,  want  PM kan sien hy het nog baie om van die Afrikaans te leer.   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.

werelde weg

nevermaaint die black gabba..  :glasses9: ekke wil weet wie die bestuur is...

PM

Bestuur is so 'n ander antie met grys hare en sy vatikaki!   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.

werelde weg

dan meld ek aan vir n lekker klap agter die kop GROOT bestuur... hehehe :hello:

PM

Eish, ek hoop nie sy is die klapperige soort nie!   :bootyshake:
Om te weet is om te verstaan.

werelde weg

meer soos klapper kop sou ek se...