• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Binnebrand

Started by Jeannedarc, June 09, 2011, 01:24:01 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Jeannedarc

Boemelaar op die straathoek
Klim weereens op die bloutrein
Neem sy halwe witbrood
En gooi die spirits deur
   
Boemie het die trein gery
Is nou oppie stasie
In die bloutrein newels
Steek 'n sigaret op - oemph
O Weƫ

PM

Ek sien jou daar voor my by die tafel sit en ervaar daai stoute stout blink in jou oog!  Pragtig geskryf!  Hannes lag sommer hardop!  Ons mis jou!   :wave:
Om te weet is om te verstaan.

Fransi

 :icon_biggrin: Baie pittig geskryf!

PM

Jeannedarc,  hoekom is jy so stil?  Hoop alles gaan voor die wind met jou.   :love7:
Om te weet is om te verstaan.

Oubaas