• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

potte an panne

Started by Lox, July 20, 2011, 11:10:30 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Lox

my vrou vra my nou net:

wat is die verskil tussen 'n pot en kastrol. wanneer is dit wie?

het die een 'n steel aan soos 'n diep pan?
wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

PM

Die woordeboek sê dat 'n kastrol gewoonlik 'n steel aan het. 
Om te weet is om te verstaan.

Naas

M.a.w. 'n kastrol is 'n manlike pot.




:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Trapsoetjie

M.a.w. Ons gaan bol-le-rol as jy my kas-te-rol vat.. :icon_biggrin:

Nou leer ek ook iets.


:angel12:

Meraai vannie Baai

Ek verstaan nou eerste keer hoekom ek alles in 'n kastrol verbrand. Die goed word te warm! Van nou af is ek potte vrou  :headbang:

Lox

dankie julle nou kan ek my vrou ook inlig.

dis nie nou meer elke pot kry sy deksel nie maar elke pot kry sy kastrol en vice versa
wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

PM

Julle is soooo skerp!  Dit is heerlik om so om 'n vaatjie saam te kuier!  (Het ek nou die klok hoor lui maar weet nie waar hang die stingel steel nie?  :icon_biggrin: )
Om te weet is om te verstaan.

Jeannedarc

PM

dalkies kuier jy 'n "snuffelbuffel uit 'n bos"

PM

Hê-hê  ê  ê  dalk kom snuffelbuffel snuffel op plekke waar hy nie mag snuffel nie.   :bootyshake:
Om te weet is om te verstaan.