• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

oupa en ouma

Started by Lox, July 18, 2011, 09:43:52 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Lox

Ouma goes to the
doctor and asks his help to
revive Oupa's sex drive                         
"What about trying the blue pill?" asks the doctor.

"Not a chance," says Ouma.

"He won't even take an aspirin for a headache."
 
"No problem," replies the doctor. "Drop it into hiscoffee, he won't even taste it. Try it and come backin a week to let me know how you got on."   
A week later Ouma returns to the doctor and he inquires as to how things went.

"Oh it was terrible,
just terrible doctor."

"What happened?" asks the doctor.   

"Well I did as you advised and slipped it in his coffee. The effect was immediate. Oupa jumped straight up, swept the cutlery off the table, at the same time ripping my clothes off and then proceeded to make passionate love to me on the tabletop. It was terrible."

"What was terrible?" said the doctor, "was the sex not good?"

"Oh no doctor, the s.x was the best I've had in 25 years, but I'll never be able to show my face in Mugg & Bean again......"
wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

PM

Siestog!  Die dokter kon haar seker maar gewaarsku het voor die tyd.   :sign10:
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Hie hie hie .... Stoffel jou goed laat my te veel onthou man  :icon_biggrin:

Die oupatjie wat ons diekant vermaak met sy stories het te vertelle dat hy sien sy vrou gooi pilletjie in haar koffie. Op sy vraag en dit, antwoord sy toe dat dit viagra is EN dit werk vertel sy BAIE opgewonde. Dit hou tot haar gedoopte koekie styf as dit uit die koffie kom  :icon_biggrin:

PM

Dink jy dit sal vir beskuit ook werk, en hangtieties?   :toothy4:
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

As jou liggies permanent op 'dim' is voorsien ek swaar dae  :bootyshake: oi jo joi mater, vir beskuit sal ek nou Outop se nuwe skitterwit-gebit gee  :sign10:

Lox

hehehe lekker lag ek nou vir julle dinge.....van vigara beskuit tot dim ligte
wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

PM

Beter jy nie hoor wat Outop nou sê nie. 

:sign10:  Beter Outop nie nou hoor wat jy sê nie!  Hy slaat jou met 'n viagra beskuit oor die kop!   :bootyshake:
Om te weet is om te verstaan.