• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Ek het jou so lief...

Started by PM, July 20, 2011, 10:15:06 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Twee oumense sit op die stoep en drink 'n glasie wyn. 
Die vrou kyk so in die verte en sê:
"Ek het jou so lief, ek weet nie hoe ek ooit sonder jou sal kan lewe nie."
Vra haar man:  "Is dit nou jy wat praat of is dit die wyn?"
"Dit is sommer ek wat met die wyn praat!"

Dankie Lox, ek het die een baie geniet.   :toothy4:
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Ek sit ook nou so en staar na die liefde hier langs my ....  :toothy4: Stoffel jy is voorwaar 'n humorsterretjie in ons lewens!

Lox

sonder lag sal die lewe vreeslik erg wees
wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

Meraai vannie Baai

PM het hy vir jou ook die ene gestuur hoe 'n mens lyk wat alles opgegee het? Na dit is ek vir plooie amper banger as vir spoke en die donker  :evil6:

PM

Daar lê nog 'n paar onoopgemaakte e-possies.  Ek spook eers om al die "werk" op datum te kry.  Jy sal nie glo hoeveel e-posse ek daagliks ontvang nie.  Kyk hoe tap die sweet my af!   :icon_biggrin:
Ek geniet dit!
Om te weet is om te verstaan.