• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

warmlugballon

Started by Lox, July 14, 2011, 08:54:43 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Lox

die naweek van 10 okt was fees by ons
hier was onder andere iemand met 'n warmlugballon
ek en anton ( jongste seun) het vroeg oggend gegaan om eerste te klim.



ons het so 10 minute vir die mense gewag om op te daag en ons help toe oopvou ens







hier word koue wind ingeblaas met 'n waaier











word vervolg
wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.