• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

botswana - dooievlei 16 A

Started by Lox, July 13, 2011, 08:11:18 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Lox

Deel 16

Paar fotos van dooievlei.
Mens het so 'n gevoel van respek as jy dar in die dooievlei staan dat jy nie eers wil hard praat nie.
Dis 'n groot pan daar tussin die duine met die dooieboom geraamtes.
Hier is klompie fotos wat ek daar geneem het.

516, 517




Hier staan ek by een van die dooie bome om min of meer te wys hoe groot dit is.
518 tot 530 almal fotos van dooievlei



























wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

PM

Hierdie kleure en kontras voer my na 'n wêreld wat nie bestaan nie,  maar tog bestaan dit.  Dit is ongelooflik mooi en ek dink ons moet van hierdie foto's zoela om in die boek te plaas. 
Om te weet is om te verstaan.

Lox

ek wil weer gaan met die nuwe kamera wat ek glo beter fotos sal neem.
wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.