• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

botswana caprivi 14 A

Started by Lox, July 12, 2011, 08:56:28 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Lox

449 wys so uitkyk dek oor die rivier van waar jy sononder kan dophou.


450 is die kroeg


451 elke huisie het sy eie swembad.



Die eienaar se pa het kom loer terwyl daar gebou is en sou 2 weke kuier, hy het op die ou end 2 jaar daar gebly en vir elke huisie 'n voordeur gemaak met sy eie motief wat iets van wilde diere uitbeeld

452 en 453 wys die een huisie se deur buite en binne




454 is so muureenheid wat al 6 deure se motiewe wys


Hier kyk ons saam met Natasha hoe die son sak na nog 'n heerlike dag.
456 & 457b





Die aand 'n heerlike kampvuur gemaak en weer steak gebraai en knoffel geeet.
458

wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.