• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

in die lewenskroeg

Started by Trapsoetjie, July 15, 2011, 12:25:22 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Trapsoetjie

in die lewenskroeg

met jou stem kan jy my aanraak
met jou stilte maak jy my liefde staak
warm winde wat deur ons waai
voor die storm wat gaan koning kraai

met jou arms wykend om my
met jou fluistering vergete en verby
branders wat ons uitspoeg
sal jy my vind in die lewenskroeg

© Trapsoetjie


PM

 :hello2:  Pragtig Trappies!  Ek sal graag wil begin koukus oor wat jy in die boek wil plaas. 
Om te weet is om te verstaan.