• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Sinoniem

Started by PM, April 08, 2011, 10:27:37 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Sinoniem:
Sinonieme is woorde wat dieselfde betekenis het as een of meer ander woorde,  maar nie noodwendig dieselfde gevoelswaarde het nie. 
Byvoorbeeld:
Bang – bevrees – beangs
Om te weet is om te verstaan.