• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Saartjie, Leeupoort se tweebeenbobbejaan

Started by PM, December 11, 2015, 09:09:01 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Hier is Saartjie se ware lewensverhaal.  Sy het verlede jaar 'n baba gehad. 
http://leeupoort.com/tweebeen-bobbejaan/
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Ongelooflik dat sy die beserings oorleef het! Sal glo sy gaan mense se harte vol tweebeenspore trap  :icon_biggrin:

PM

Ongelukkig is sy baie stout.  Nietemin die af handjies kan sy nogal groot skade verrig met daardie twee stompies van haar. 
Sy het 'n maatjie wat saam met haar loop, diĆ© se een handjie is ook mank. 
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Smaak my dan die twee verrig so saam-saam skade den doen beserings ook so saam-saam op  :icon_biggrin:

PM

Jy is reg.  :icon_biggrin:
Gisteraand het die ystervarke onderdeur die heining gegrou.  Ek sien darem nie iewers enige skade nie. 
Om te weet is om te verstaan.