• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Lekker verjaar Michelize

Started by Bestuur, April 19, 2011, 04:43:56 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Bestuur

 :occasion13:     :occasion13:    Veelsgeluk liewe maatjie

:occasion15:     :occasion18: :occasion18:   omlat jy verjaar

:wav:

:occasion13:     :occasion13:   Mag jou jaar net mooi wees

  :occasion15:    en bly tog vir ons gespaar!   :occasion18: :occasion18: 

  :occasion13:       Lekker verjaar!        :occasion13:     :occasion13:

:love7:       :occasion14:

Stof

Michelize

Baie baie bly oor die vreugde wat jou vandag getref het.  Al is dit tegnies gesproke nie jou skuld nie, maar jou ouers se skuld, mag jy maar die krediet daarvoor neem en die beste uit hierdie dag haal!
Die middernagtelike gerammel van 'n rustelose koppie.  Twee breinselle bots en vreemde goed beland op papier.

Naas

Verjaar is gesond. Dis die mense wat die meeste verjaar wat die oudste word. Hoop jy gaan een ongelooflike lewensjaar tegemoet.



:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Angelica

Hi Michelize,  :wave:  Blommetjie vir jou.....   :toothy4:

Hoop jy het 'n heerlike dag gehad. Baie koek en tee en presentjies van jou vriende en familie.

Mag jy 'n wonderlike nuwe lewensjaar tegemoet gaan en mag al jou wense waar word.

:angel8:
elle