• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Leeupoort Bosvakansie

Started by PM, August 06, 2022, 01:25:30 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Dit is 'n drieslaapkamer huis met 2 badkamers.  Elke kamer het een groot koningin grootte bed in. 
Die lapa is groot genoeg om 20 persone gerieflik te onthaal. 
In die kombuis is daar 'n 6 plaat gasstoof, 'n elektriese oond en 'n mikrogolfoond. 
Jy kan die einaar by 0828926391 skakel of e-pos pm@afrikaanseforum.co.za
Om te weet is om te verstaan.

PM

Leeupoort Bos Vakansie is 70 kilometer vanaf Warmbad (Bela - Bela) op die R516 na Thabazimbi en 114 kilometer vanaf Brits op die R511 na Thabazimbi. Die diere beweeg vrylik tussen die huise deur.  Daar is ook 'n reservaat (gratis toegang) waar jy met jou motor diere kan besigtig. Pak 'n piekniek mandjie en gaan kuier by die dam.

Om te weet is om te verstaan.

Gerhard

#2
Wonderlike plek waar ons 2 weke gebly het. Die stilte en kalmte van die bosveld is verreikend. Die wild loop sommer teen jou stoep verby. Die plek is mooi skoon en toegerus met nuwe linne en kombuisware. Ons sal definitief weer gaan kuier.