• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

botswana - vic falls 11D

Started by Lox, July 06, 2011, 08:27:14 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 2 Guests are viewing this topic.

Lox

373 A en 374 F  en 374 F steeds zim se kant, dit lyk as ons genoeg jare wag gaan die water aan hierdie kant die formasie wegvreet en weer 'n nuwe waterval vorm.









376 F Zambiƫ se kant van die watergordyn



377 F ek het in die middel gesit om te kyk dat Nina haar werk reg doen, die problem is net ek sou nei weet as sy iets verkeerd gedoen het nie.



378 A vic falls hotel aan Zim se kant. Toerisme het 'n moewiese knou gekry.



379 F Elephant Hills hotel se golfbaan. (zim)



380 F Elephant Hills hotel (zim)

wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

PM

Ons het al in daardie hotel oorgebly en dit is heel gerieflik.

Hierdie foto's van jou kan beslis 'n paar tydskrifte haal Lox.  Dit is besonders.
Om te weet is om te verstaan.

Lox

dis i nice plek daai hotel, ek het al i bier gedrink daar.
wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

PM

Uit die lug lyk die gholfbaan soos "The Palms" eiland in Dubai.
Om te weet is om te verstaan.