• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Autobiografie

Started by Mel, April 19, 2011, 02:42:58 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Mel

Wat is die wetlike vereistes wanneer jy jou autobiografie skryf oor naastes wat heel moontlik genoem sal word? Wat presies is die proses daaromtrent?

PM

Ek het 'n rukkie gelede hierdie studie gelees en dit was vir my baie interessant.  Dalk wil jy dit ook lees. 

http://scholar.sun.ac.za/bitstream/handle/10019.1/4235/Hauman,%20S.pdf?sequence=1

Ek sal kyk of ek iets kan naslaan.
Om te weet is om te verstaan.

Stof

#2
Net gou 'n stowwerige mening:

'n Autobiografie is die lewensverhaal van jou voertuig.

'n Outobiografie is jou eie lewensverhaal.

En 'n biografie, die van 'n ander persoon.

Is 'n grafografie dus die lewensverhaal van 'n afgestorwene?

Of is Stof nou besig om met 'n grafgrafie hier rond te grou?
Die middernagtelike gerammel van 'n rustelose koppie.  Twee breinselle bots en vreemde goed beland op papier.

PM

Jy is 'n stouter Stof, of is dit wat jy "diplomasie" noem?   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.

Mel

Skerp oge Stof  :hello2:

Maak Mel haar naam nou lekker bollie, want sy het nie eens 'n voertuig om oor te skryf nie!!!  :icon_colors:

PM

Ag Mel,  kom sit maar hier by ons ander Bollies.  Hulle sĂȘ mos ons skrywers se spĂȘling is maar effens agtergeblewe.   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.