• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Probleme met die forum

Started by PM, November 13, 2021, 08:02:36 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Raatjie, ek wil daardie foto- en gehoorprobleem graag hier aanspreek. 


Simple Machines wil weet:


Does she have adblockers and script blockers installed?

Kan jy help asseblief.
Om te weet is om te verstaan.

Naas

Ta Raaitjie is nog druk besig met haar naweekstuipe en gaan eers Maandag antwoord.
Ek het geen block op myne nie maar kan nie fotos plaas nie. Wel sien.


:icon_bigsmurf:




Ek is maar net een, maar ek ís een.

PM

Dis goed so Naas.  Ek is nie haastig nie. 


Ek sal steeds met Siple Machines Forum  (SMF) kontak en laat weet as ek iets hoor.
Om te weet is om te verstaan.

PM

Die boodskap gestuur na SMF



I have 1 user who can not see photos posted by other users.
She can not hear any sound either.
I have 1 user who can't post photo's.
They have no blockers installed.
They have ful use of all functions.
Can you please help me?
Petra Smit.
Om te weet is om te verstaan.