• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

fotos plaas

Started by Lox, July 12, 2011, 05:01:22 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Lox

lyk dit darem nie of dit my fotos is wat die blad laat staak nie?
wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

PM

Nee Lox, jy kan my met 'n veertjie omslaan as ek weet wat die probleem is of was.  Stof het mos verduidelik dat die foto's nie 'n inpak op die forum se data het nie.  Ons betaal wel 'n paar rand ekstra per maand as ons die kwota oorskry.  Stof is die ou vir die "slim" goed.  Ek het 'n paar keer my speelgoed uit die kot uit gegooi,  maar toe hy eers mooi verduidelik toe verstaan ek beter.  Ons sal seker nog 'n groeipyn of wat beleef,  maar die ouens wat agter die stuur van sake sit is baie vriendelik en help graag. 
Om te weet is om te verstaan.

Lox

is reg dan gaan ek vanaand weer i klompie opsit dat ons verder kan kuier in die noorde
wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.