• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

"Gister" se plasings

Started by PM, November 14, 2021, 11:37:20 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Ek het al dikwels gesien dat iemand iets geplaas het en niemand antwoord daarop nie.  Maande later kom jy daarop af, lewer 'n komtaartjie en voor jy weet is daar duisend-saamgesels-aangeteken. 
Om te weet is om te verstaan.

Naas

Partykeer sien ek 'n plasing maar agv die aard van die plasing bly ek stil. Wanneer iemand later daarop antwoord voel ek dalk ek moet ook iets byvoeg.
Ek sal bv. nie veel sê of reageer op Ta Raaitjie se navorsingsprojekte nie omdat sy dit reeds volledig geplaas het. (en ek is aandag afleibaar en kan nie konsentreer op sulke lang boodskappe nie.  :sign10: )


:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

PM

Ek sê maar net altyd dankie, want ek weet hoeveel harde werk daarmee gepaard gaan.  Ek het dit al genoem, wanneer ek daar lees wil ek ook nie eintlik iets sê nie, want dit voel vir my soos heilige grond.  :notworthy:
Om te weet is om te verstaan.