• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Vrou dagvaar man oor te min seks

Started by PM, May 06, 2011, 09:31:40 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Dubai – 'n Man van die Verenigde Arabiese Emirate word gedagvaar omdat hy nie wulps genoeg na sy vrou se sin is nie.

Die vrou het aan die hof gesê haar man het sedert hulle in 2008 getroud is geen belangstelling in seks getoon nie.

Boonop beskuldig sy hom van impotensie en soek 45 million dirham (sowat R80 miljoen) vergoeding oor die sielskwelling wat dit veroorsaak het.

Die saak in die hof is hangende.

"Weens konserwatiewe Arabiese waardes en die plek van die vrou in hierdie samelewing het ek stil gebly en God gevra om die situasie te verbeter," het die vrou gesê.

Die vrou sê ook haar man het haar gedwing om op te hou werk en haar van haar juweliersware ontneem.
Om te weet is om te verstaan.

PM

Ek dink die ou wat die berig geskryf het het 'n berekeningsfoutjie begaan.  Dit is nader aan R20 M.  Nogtans,  dit klink na 'n belowende bedraggie!    :wav: 

Dit is nou hoe jou beursie vir jou kan werk sonder om eers die zippie te gebruik.   :laughing7:
Om te weet is om te verstaan.

Naas

Dit laat my dink aan die slegte dame wat eers die volgende dag agter gekom get sy is verkrag. Die tjek het gehop.

:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Meraai vannie Baai

En hier sit... dalk moet ek die kragstasie aankla vir stok in die wiel steek van ons naweek maar die ure af agterna kan weer lekker ingespan word vir wegloop. Die sletjie wat verkrag skreeu die volgende dag is bietjie staaaaaadig  :icon_biggrin:

PM

Ek het nog nooit so daaraan gedink nie.  Ek dink net sy is reg.  Verkragting is wanneer dit teen haar sin gedoen is en sy sou dit nie gedoen het as sy geweet het dit is gratis nie.  Of is dit dalk net nog 'n manier van "con"?
Om te weet is om te verstaan.