• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

botswana vic falls deel 11 B

Started by Lox, July 11, 2011, 12:43:19 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Lox

354 A Nina kom toe aangestap en sy is die Pilot, wat 'n groot verligting



355 A instrumente en knoppies was Nina gelukkig verstaan.



356 K uiteindelik in die lug. Kobus het die foto geneem, hy het nie sam gevlieg nie want daar was net plek vir 6 van ons. Hy het teruggestaan aangesien hy al reeds verlede jaar met 'n heli oor die valle gevlieg het.



357 A op die foto kan jy sien dat daar reeds 7 watervalle vantevore was en waneeer die water 'n kloof deur sagter material gevreet het vorm 'n volgende waterval na baie jare.



358 A  en 359A wys klowe wat deur vorige watervalle gevorm is.





360 R ons het 2 keer oor die valle gesirkel en hier kan jy die mistigheid sien soos ons nader gevlieg het.




361 F  Royal Livingstone hotel met die grys dakke, waar ons die vorige aand sundowner gedrink het.



362 F Zambezi Sun hotel met die rooi dakke.

wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.