• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Publikasie

Started by PM, November 21, 2021, 06:02:48 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Dit is gepubliseer!  Hoeveel keer het 'n mens goed gelees en dit sommer net aanvaar vir die waarheid?
Bv. "Naversers het bevind . . ."
Net 'n paar maande later "Navorsing het nou bevind dat die vorige navorsing nie so akuraat was nie."
Moenie dink omdat iets gepubliseer is, is dit die waarheid nie. 
'n Mens kan nie altyd jou eie navorsing doen nie, maar as jy 'n hele paar publikasies bestudeer, kan jy dalk agter die kap van die byl kom. 
Om te weet is om te verstaan.

Antjie Patat

Baie waar, en die baie mense wat kamtig altyd gevra was... in baie jare nog geen siel my nog boggerol gevra nie

PM

Jammer ek is so skaars.  Om 'n nuwe "baba" te hĂȘ is nogal tydrowend. 
Ek kan maar net 'n paar voorbeelde noem, dalk kan jy byvoeg.
Botter
Jare gelede toe margarine die inding geword het, is botter se naam erg swart gesmeer.  Vandag word botter weer orals aanbeveel.
Koffie
Eers was koffie die grootste euwel uit.  Een koppie 'n dag.  Nou het "navorsing" bewys dat koffie 'n baie goeie ding is. 
Om te weet is om te verstaan.