• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Welkom Salome

Started by PM, November 17, 2021, 09:15:20 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Baie hartlik welkom hier by die forum.  Ons hoop dat jy dit sal geniet en gou deel word van ons kringetjie. 
As jy enige hulp nodig het, vra gerus. 
Om te weet is om te verstaan.

Arina

Baie welkom.  Kuier lekker hoor. 

PM

Dagsê Arina, lekker om jou hier op die forum raak te loop.  Sommer hartlik welkom aan jou ook. 
Om te weet is om te verstaan.

Arina

Dankie man, ek waardeer dit.