• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Waar steek jy jou botteltjie weg

Started by PM, August 28, 2021, 09:46:06 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Ons het 'n vriend wat graag Saterdae sy voelhokke versorg.  Alles word mooi skoongemaak, natuurlik eerste die waterbakke.
Daar word nou mooitjies sy "doppie" geskink en so nou en dan vat hy 'n slukkie.
Vroulief sukkel nou al jare om uit te vind waar hy die lekker-lag-voggies wegsteek, maar tot nou toe is sy nie 'n bietjie wyser nie. 
Wat is jou geheim?
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Oulike plan! Geen geheim om te deel nie maar wou darem net vertel ons is terug na 'n wonderlike drie maande wegbreek.

PM

Dankbaar julle is veilig terug en sekerlik heerlik uitgerus. 


Ons is terug in Annlin waar ons hard spook om ons opgedonsde huis en tuin te probeer red nadat huurders dit opge-efwoord het.  'n Mens staan verslae as jy sien dat daar soveel mense is wat geen meer selfrespek en goeie waardes het nie.  Dan vra jy hoekom drink ek hou my op met jiggeloes?
Om te weet is om te verstaan.

Naas

As ek julle verlel waar eky giggelwater versteek is dit nnie meer 'n geheim nie.

:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

PM

Jy is vernderstel om te maak asof dit een van jou vrinne is Naas!  Hoe het ek dit dan nou met jou? :headbang:
Om te weet is om te verstaan.

Naas

Nee, my vriende sal daai giggelwater uitdrink en dan het ek niks vir myself oor nie.
Kan jy 'n geheim hou?

:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

PM

Om te weet is om te verstaan.

Naas

Ek is maar net een, maar ek ís een.

PM

Ja toe, jy het my lekker gevang.  Gedink ek kan jou geheim vir almal vertel!  :angel8:
Om te weet is om te verstaan.