• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

botswana 9 B

Started by Lox, July 05, 2011, 09:07:55 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Lox

Uiteindelik kan ek en Faffa optrek en kry heel voor plek.  Die mense wys vir jou wanneer en waar om te ry en stop, ongelukkig weet jy nie wie is offisieel en wie nie want hulle dra nie uniform nie.
282 K




2 ligte voertuie voor en een swaar interlink en kleiner enkelas lorrie en lyk my dan is die ferrie omtrent vol. die passasiers moet uitklim en as voetgangers opgaan. In Mosambiek moes die voetgangers elk 1 Metika betaal het maar hier is dit verniet vir hulle.

283 F



Hier lyk hulle darm nie meer bekommerd nie en smile lekker.... Ons gaan Zambiƫ toe.
283 K

wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.