• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Ons forum

Started by PM, June 01, 2019, 10:28:37 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

'n Mens besef nie wat iets werd is voordat jy dit "verloor" het nie.  Ek het hierdie laaste paar weke besef hoeveel inligting op die forum is waarna ek gereeld kyk.
Buiten vir al die opvoedkundige inligting, soek ek gereeld na my gunsteling resepte wat ek hier op die forum stoor.  Nuwe resepte wat ek hier wou kom deel!
Uit my hart uit wil ek vir André bedank vir al die werk wat hy hierin geploeg het om die forum weer op en aan die werk te kry.  Ek besef hoe besig hy is en sê baie baie dankie.   Ons is diep in die skuld by julle.
:love7:
Om te weet is om te verstaan.

Frank Naude

#1
Groot dank van my kant af ook. Daar is min genoeg goeie Afrikaanse webtuistes op die Net. Omdat ek self 'n paar webwerwe bedryf, weet ek wat se reusagtige taak dit is. Weereens dankie vir jou moeite André.

Anton Louw

Dog ek toe om gou hier te kom inloer en sowaar toe sien ek daar is weer lewe!!   :wave:

Dankie julle en André.   :hello2: :hello2: :hello2:
Kamp is koning!

Meraai vannie Baai


PM

Ek is baie dankbaar dat daar weer lewe is.  Dat André baie besig was is nou nie altemit nie.  Baie dankie Jandink.  Ons  :love7:  julle.
Om te weet is om te verstaan.