• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Te lank

Started by Assie, April 10, 2019, 09:34:18 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Assie

Dit was sekerlik een van die besigste vier maande in my lewe. Nou is ek opgewonde want Oom Naas kom volgende week vir 'n hele drie weke plaas toe. Ons gaan kuier tot die kese op die berg kla van slaaploosheid.
Ek moet net onthou om vir hom 'n partytjie te reel vir sy 60ste verjaarsdag. Hy en oupa raak nou oud.



:mumum:

Meraai vannie Baai

In die gees kuier Outop en ekke saam met julle Assie. WOW groot geleentheid wat ons beslis nie kan mis nie  :hello2: :love7: :notworthy:

Naas

Assie, jou klein swerkater, jy weet goed ek hou nie daatvan om 'n hoo haa van my verjaarsdag te maak nie. Ek gaan jou aan 'n sjeik verkoop.

  :icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Meraai vannie Baai

Giggel ek baie versigtig dat niemand kan hoor nie. Assie laat weet groot asb. as daar 'n sjeik op die plaas opdaag hoor  :icon_biggrin:

Anton Louw

Ek hoop ons gaan foto's sien?
Kamp is koning!


Meraai vannie Baai

Assie, jou dierbare kind. Ewig dankbaar vir die verwysing anders het ek dit gemis  :notworthy: :hello2: :icon_biggrin: :bootyshake: